Aichi D3A

Aichi D3A
Aichi D3A1 van die vliegdekskip Akagi.
Tipe Bomwerper
Vervaardiger Aichi Kokuki KK
Nooiensvlug Januarie 1938
Status Uit diens gestel
Hoofgebruiker Japannese Keiserlike Vloot
Aantal gebou 1 495

Die Aichi D3A is 'n eenmotorige duikbomwerper wat deur die Japannese Keiserlike Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die Japannese Vloot het 'n samewerkingsooreenkoms met die Duitse vliegtuigvervaardiger Heinkel gehad, en die invloed van die ooreenkoms is duidelik te sien in die ontwerp van die vliegtuig.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search